advertisement
Question
Posted by: AB | 2009/10/10

benodig dieetkundige dringend

Goeiemore! Ek is dringend op soek na ' n dieetkundige in Blouberg/Tableview-area asb. Ek het hoe cholesterol, reageer nie goed op die medikasie nie en is oorgewig en wil graag die probleem oplos deur ' n goeie dieetkundige te sien. As dit toelaatbaar is - kan u laat weet waar u self praktiseer?
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Ansie
Dit is 'n uitstekende idee om 'n dieetkundige te spreek as jy nie goed op cholesterol-medikasie reageer nie en ook wil gewig verloor. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Ek self praktiseer nie in die Kaap nie.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Johann Schutte | 2013/03/05

Ek is in Desember verlede jaar gediagnoseer met diabetes 2 maar is so op die rand van diabetes 1. Verder het ek hartversaking en 'n pas-aangee-er. op die stadium lyk dinge nou nie juis rooskleurig nie. ek het al oral gesoek vir moontlik dieetplanne in die verband maar al wat jy kry is honderde resepte boeke. op die stadium is ek hard opsoek na ' dieetkundige in Brits. ons is nou nie almal plaasboere nie en ek is Medies ongeskik verklaar vir werk,so ons leef maar van my pensioen. Enige inligting en hulp sal waardeer word.

Reply to Johann Schutte

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement