advertisement
Question
Posted by: Anon | 2009/11/18

Bene pyn en voete brand

My bene pyn aanhoudend en my voete brand ook partykeer
My insulien vlakke (vastend) was getoets en was 38.5
Is die probleem met my bene en voete as gevolg hiervan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
Ek dink nie so nie - jy het dalk perifere neuropatie - dit kan veroorsaak word deur diabetes maar ook agv 'n tekort aan vit B en sekere senuwee siektes.
Sien http://www.mayoclinic.com/health/peripheral-neuropathy/DS00131
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: murusda | 2013/10/30

hi ek het n vreeslike probleeem my voete brand vreeslik en swel as ek te lank sit my bene pyn in die aande soe ek te bang vir gaan le wil ok weet deuri loop vani dag mekeer my keel nks ma in die aande isit soe seer ek kan skaars sluk

Reply to murusda
Posted by: cyberdoc | 2009/11/18

Hallo Anon
Ek dink nie so nie - jy het dalk perifere neuropatie - dit kan veroorsaak word deur diabetes maar ook agv 'n tekort aan vit B en sekere senuwee siektes.
Sien http://www.mayoclinic.com/health/peripheral-neuropathy/DS00131
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement