advertisement
Question
Posted by: Monnas | 2011-10-29

Bene gaan dood

Die laaste ruk kry ek daardie " dood/lam"  gevoel in my bene, so asof my bene nie bloed toevoer kry nie. Dit is meestal net onder my heupe en bobene. As ek lank sit of op ''n seker manier of le gebeur dit. Wat kan dit veroorsaak en is dit ernstig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

dit kan wees dat 'n senuwee geïrriteerd is of dit kan van sirkulasie wees. Dit is nie normaal nie. Ek stel voor jy sien 'n chiropractor.

groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014-11-25

Ek soek raad. My ma se bene word lam, dat sy in mekaar sak en die lewe nie wil terug kom vir so 2 ure nie. Verskriklike pyn in die voete dat sy huil van die pyn. Sy kry die laaste maand baie blaas infeksies en kla oor haar stytjie wat baie seer is. Wat kan dit wees? sy weier om dr toe te gaan.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement