advertisement
Question
Posted by: Lillie | 2012/11/19

BENE EN VOETE WAT SWEL

Hi dok. My voete en bene swel geweldig baie die laaste ruk, ongeveer van Mei die jaar. Ek is 59 jaar en gebruik bloedrukpilletjie al vir 8 jaar en ''n pilletjie vir my mantelvliesbreuk, wat is die oorsaak so sielik en wat kan ek gebruik wat ek oor die toonbank kan koop. Ek drink 1.5 tot 2 liter water per dag. Kan u raad gee asb. Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lillie

Dit is uiters belangrik om jou dokter te konsulteer. Die water terughouding kan weens nierskade of hartversaking wees. Beide toestande is 'n komplikasie van hoe bloeddruk. Dit is heel waarskynlik dat die swelling van jou bene en voete geen daadwerklike oorsaak het nie en dat jy slegs 'n waterpil hoef te gebruik, maar dit is belangrik om meer ernstige oorsake uit te skakel.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: maria | 2016/05/03

Kry chemo.bene het begin swel tot by voet. Spiere voel baie swak

Reply to maria
Posted by: Anonymous | 2016/05/03

Ek kry chemo.Bene en voete. Het nou begin swel. Been spiere voel baie swak

Reply to Anonymous
Posted by: susan liebenberg | 2015/10/25

ek het die 19de aug bunion operasies aan albei voete gehad en soms swel my voete baie. Dit het goed gegaan na die operasie. Upington is n baie warm streek. Kan dit a.g.v die hitte wees.

Reply to susan liebenberg
Posted by: bertie | 2015/09/14

My friend het raad nodig.sy voete is verskrik opgeswel.hy was by die dokter en ht vir him waterpille gegee.hy most 20mg in di oggend en weer 20mg I'd sand drink.hy het Sy niere getoets en di dokter jt gese daas vout ma di waterpille Sal help.dis baie pynlik ook.hys oorgewig maar is besig Om gewig Te verloor.hyt baie stilpain pille vir n jaar elke sand gedrink maar dit gestop.wat kan hy drink on di water Te lat verdwyn.hy se al drink hy di pille piepie hy Ni baie.moet hy meet as 2lt water drink?hyt Ni bloedruk probl nie

Reply to bertie
Posted by: Marie | 2013/10/21

Hi Dr. Ek het verlede jaar 'n operasie ondergaan. Kwaadaardige gewas aan my regter ovarium. Baie van my limf kliere in my buik is toe verwyder. Nou swel my regter been verskriklik. Veral by die enkel. Is daar iets wat daarvoor help.

Reply to Marie | 1 comment (hide)
Posted by: Mariza | 2015/11/25

Marie ek sit ook met n regter been wat erg swel en ek het geen mediese probleme nie. Het ook vir booed toetse gegaan maar daar is niks fout nie. Ek voel baie self bewus. As jy dalk intussen raad kry wat vir jou werk laat weet my ASB.

Posted by: Anne-Marie Smit | 2012/12/05

Ek het die laaste 3 dae erge ongemak (voel of ek ''n groot wind gesluk het) op my diafragma. Vererger veral tudens ete of iets te drink. Baie erg na gasgevulde water. My ma het ''n Mantelvleisbreuk gehad.

Reply to Anne-Marie Smit

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement