advertisement
Question
Posted by: nml | 2011/03/31

bene

My bene raak baie seer deur die nag , dit is nie naalde en spelde nie maar meer koud en rusteloos . Kan dit n groot probleem wees.

Ek is n diabeet .

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo nml
dit kan wees agv bloed sirkulasie of senuwee probleme agv die diabetes (perifere neuropatie) of dit kan rustelose bene sindroom wees wat 'n tipe slaapsteuring is. Praat asb met jou dokter -daar is dalk verdere toetse nodig soos sonar van jou bene. Aanhoudende onderbroke slaap is sleg vir jou hart en jou gemoed! Jy kan intussen dalk vit B aanvullings probeer. Jou dokter kan vir jou iets voorskryf om die bene te "kalmeer" in die nag.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/31

Hallo nml
dit kan wees agv bloed sirkulasie of senuwee probleme agv die diabetes (perifere neuropatie) of dit kan rustelose bene sindroom wees wat 'n tipe slaapsteuring is. Praat asb met jou dokter -daar is dalk verdere toetse nodig soos sonar van jou bene. Aanhoudende onderbroke slaap is sleg vir jou hart en jou gemoed! Jy kan intussen dalk vit B aanvullings probeer. Jou dokter kan vir jou iets voorskryf om die bene te "kalmeer" in die nag.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement