advertisement
Question
Posted by: Loni | 2010/11/17

Bene

Ek het verskrike pyne in beide my ondebene dit is nie seer as ek op ditdruk nie daar is geen swelling en rooi uitslag nie die pyn voel fisie of dit diep binne is die kuite kan wees.
Ehet ook nie n tekort aan yster nie my telling was n bietjie verhoog met die bloed toetse wat gedoen is
Die pyn raak ookefens beter as ek stap maar sodra ek gaan le
is dit op die ergste

Dankie
Loni

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Loni
Dit kan 'n aanduiding wees dat jy swak bloed toevloei na jou bene het (agv rook, diabetes of ander oorsake) Mens noem dit ruspyne. Jou dokter kan 'n doppler sonar van jou are in jou bene laat neem om te kyk of dit die probleem is en ook jou bene ondersoek, polse voel, bloeddruk neem, suiker toets ensovoorts. As die are baie toe is, is operasie soms nodig, of hy kan vir jou iets gee om jou bloed te verdun of die are bietjie oop te maak
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/17

Hallo Loni
Dit kan 'n aanduiding wees dat jy swak bloed toevloei na jou bene het (agv rook, diabetes of ander oorsake) Mens noem dit ruspyne. Jou dokter kan 'n doppler sonar van jou are in jou bene laat neem om te kyk of dit die probleem is en ook jou bene ondersoek, polse voel, bloeddruk neem, suiker toets ensovoorts. As die are baie toe is, is operasie soms nodig, of hy kan vir jou iets gee om jou bloed te verdun of die are bietjie oop te maak
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement