advertisement
Question
Posted by: LOUTJIE HENNING | 2010/10/12

BENE

54 JARIGE VROU. REGTERBEEN MAAK NAALDE EN SPELDE. SOMS GAAN BO BEEN AAN KANT DOOD MET GEEN GEVOEL MAAR BRAND DAN VERSKRIKLIK. KRY OOK PYN IN BEEN. SWEL SOMS VAN KNIE NA ENKEL. PYN KOM SOMS AS EK SLAAP MAW NIE NET AS EK AKTIEF IS.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Jou probleem is duilelik die van senuwee kompressie mees waarskynlik in die rug. 'n Senuwee in die pelvis ( die laterale kutane senuwee van die dy ) kan ook sulke simptome veroorsask. Die beste wat jy kan doen is om deur 'n ortopeed ondersoek te word om die diagnose vas te stel

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/10/17

Jou probleem is duilelik die van senuwee kompressie mees waarskynlik in die rug. 'n Senuwee in die pelvis ( die laterale kutane senuwee van die dy ) kan ook sulke simptome veroorsask. Die beste wat jy kan doen is om deur 'n ortopeed ondersoek te word om die diagnose vas te stel

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement