advertisement
Question
Posted by: hi | 2009/04/17

bene

my seun 8 jaar oud kla sy bene raak seer in die aand as hy slaap...dr het plate geneem en alles is reg.....hulle kan niks fout vind nie....is dit groeipyne??????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek dink baie beslis dat dit groeipyne is. Verwys na die volgende webtuiste vir meer inligting: http://en.wikipedia.org/wiki/Growing_pains

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: T | 2009/04/17

daar is nie veel wat n mens kan doen. maar panado gee en hoop dit gaan gou verby...

Reply to T
Posted by: hi | 2009/04/17

ja T hy sal die een oomblik nog sit en lag en dan die volgende oomblik sy bene gryp en skreeu van die pyn.....ai man wat kan mens doen???

Reply to hi
Posted by: T | 2009/04/17

Toe my meisie nog klein was, het sy groeipyne gehad. Dit was so erg dat sy gehuil het. Dis baie eina vir hulle

Reply to T

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement