advertisement
Question
Posted by: Annie | 2008/11/18

Bene

Het gewonder.. As ek vir ' n lang ent gestap het en ek stop begin ' n sensasie in my bobene. Die enigste manier hoe ek dit kan beskryf is, dit voel soos popcorn wat spring. Voel soos borreltjies wat ontplof. Dit hou vir so 5min aan en dan stop dit. Wat sou dit wees? Het gedink almal beleef dit maar met navrae lyk dit nie so nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annie
Dit kan dalk maar 'n sensasie wees wat veroorsaak word deur verhoogde bloedvloei deur die vel en spiere. As jy nie enige pyn of swakheid ervaar nie, en die vel is normaal van kleur, dink ek nie jy moet daaroor bekommer nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement