advertisement
Question
Posted by: Karin | 2011/02/01

Bemer terapie

Hi Dok,

Iemand het vir my Bemer terapie - by ''n mediese dokter, aanbeveel om my immuun stelsel te versterk (sukkel kronies met virus infeksies). Het U dalk enige kennis omtrent hierdie tipe van behandeling?

Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karin
Ken dit glad nie - is 'n tipe alternatiewe geneesmiddel. Ek is maar bietjie skepties oor behandelings wat nie FDA goedgekeur is of deur kliniese proewe gegaan het nie en beweer dit werk vir enige siekte van kanker tot HIV. Dit het blykbaar nie newe-effekte nie so die ergste wat jy kan oorkom is seker om jou geld te mors as jy dit probeer?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/01

Hallo Karin
Ken dit glad nie - is 'n tipe alternatiewe geneesmiddel. Ek is maar bietjie skepties oor behandelings wat nie FDA goedgekeur is of deur kliniese proewe gegaan het nie en beweer dit werk vir enige siekte van kanker tot HIV. Dit het blykbaar nie newe-effekte nie so die ergste wat jy kan oorkom is seker om jou geld te mors as jy dit probeer?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement