advertisement
Question
Posted by: helen | 2012/08/29

bels palsy

My seun (23) het bels palsy nou vir die 2de keer in n bietjie meer as n jaar. Is dit die eerste teken van MS? Dit klink dat meeste van wie ek lees op die internet se dat hulle MS met bels palsy begin het.

Help.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Helen

Bell's palsy is 'n toestand wat gewoonlik geen duidelike oorsaak het nie en veroorsaak disfunksie van die 7de kraniaal senuwee aan die een kant van die gesig. Dit is beperk tot die een kant van die gesig en genees spontaan, na 'n paar weke.

MS is 'n siekte wat die senuwee se omhulsel van die brein en spinale koord aantas. Dit kan enige neurologiese siekte naboots en kan ook vertoon as verlamming van die 7de kraniaal senuwee.

Ek stel voor dat jou seun 'n neuroloog konsulteer om vas te stel of sy simptome weens Bell's Palsy of MS is.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: helen | 2012/08/31

Dankie dok.

Die simptome van die eerste bels palsy was nog nie eers volkome genees na amper n jaar, toe hy dit die 2de keer kry.

Baie dankie, ek sal maak soos u se.

Reply to helen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement