advertisement
Question
Posted by: lynn | 2009/01/14

Bekommerde vriendin

heya
My friendin het vandag begin erg hoes en toe begin haar neus bloei, ek het haar gevra wats aan die gang toe sê  sy dat sy so 2 tot 3 weke gelede so begin hoes het en dat dit so erg raak dat opgooi daarvan, sy sê  haar neus het eers ' n paar dae gelede begin bloei daarvan. Sys nou 15, kan iemand my dalk help en verduidelik hoekom dit gebeur en is daar dalk iets vout met haar, eks baie bekommerd oor haar en enige help sal waardeur word.
Tx

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageTeen expert

As this is a medical question please post it to our CyberDoc here at Health24, but also consider going to see your family doctor.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: A | 2009/01/16

Eerste aan Net ' n Ma. Post asseblief jou vraag aan die expert. Kry ook die boek " Dit gebeur nie met my nie"  oor ' n ma se dwelmstryd, asook waarna om te kyk.

Aan Lynn, ek sal sê  dat jou vriendin so gou moontlik by ' n dokter moet uitkom. Soos reeds gesê  is, dit kan iets ernstigs wees, of dit kan dalk nie. Dit klink amper vir my (maar ek het geen mediese opleiding nie, so ek kan verkeerd wees) dat jou vriendin sekere simptome van die virus TB het soos byvoorbeeld die gehoes asook die bloeding.

TB is hoogs aansteeklik, so maak seker dat sy haar mond toehou as sy hoes en baie gereeld haar hande was.

Laat weet of jy reggekom het  -D
A

Reply to A
Posted by: Net ' Ma | 2009/01/16

Ek vemoed my kind is besig met satanisme en drugs, die vrou van die SAVF dink meer ook in die lyn van TIK dalk.
Hoe weet ek, waarna moet ek oplet, watse gedrags patrone sal kenmerkend wees.

Reply to Net &#39 Ma
Posted by: Pam | 2009/01/15

Hi Lynne,

Ek dink jou vriendin moet ' n dokter gaan sien. Dit kan dalk net iets kleins wees soos sinus, maar dit kan ook iets ernstig wees. Dit is beter om eerder daarna te laat kyk.

Reply to Pam

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement