advertisement
Question
Posted by: Jenn | 2009/04/01

Bekommerd oor kat se maag.

Hallo Doc

Ons het die naweek getrek na ' n ander huis toe. Ek het twee katte wat ek nou in die huis eers hou. Hulle het sommer dadelik aangepas in die huis en ek laat hulle in die oggend en in die aand bietjie buite loop met ' n halsband sodat hulle die erf kan begin verken.
My probleem egter is dat hulle nou katsand in die huis het en ek kom agter dat een van hulle se maag lyk nie so wel nie. Ek weet nie watter een dit is nie, maar as ek die sand in die oggend en aand skoonmaak dan is dit ' n paperige spul en daar is nogal baie. Dis nie waterig nie maar ook nie solied nie. Ek het nie hulle dieet verander nie en dit is definitief net een van hulle sin want die ander lyk normaal.
My katte lyk albei gesond en speel en hardloop en lyk opgewek.
Ek werk heeldag so ek kan hulle nie deur die dag dophou nie.

Ek wil sommer ook uitvind hoe lank moet ek hulle in die huis hou voordat ek die deure vir hulle oopmaak? As ek buite loop met hulle dan loop die een die hele plek vol en hy lyk heel gemaklik. Die jonger een is nog bang en wil heeltyd naby die deur bly, maar loop wel lekker rond as ek hom laat in die aand uitvat. Dis seker omdat dit stiller is dan. Ons het die naweek getrek en wil hulle graag weer oor ' n naweek laat uitgaan sodat ek hulle kan dophou.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dear Jenn

Buy a Feliway diffuser for stress, worm them both and put protexin over the food for a few weeks.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: aldia | 2015/09/08

Hi... my ma hulle het so 3 maande terug plaastoe getrek en die kat wal heel tevrede. Sy het hierdie naweek gemerk dat sy maag nie gaan nie. En sy kan sien hy druk, maar daar kom niks uit nie. Wat kan dit wees?

Reply to aldia
Posted by: INGRID | 2013/08/22

My cat had kittens almost two months ago and we gave them all away last weekend and ever since this weekend she has a runny tummy, she cannot help herself and just lets go everywhere. I cannot keep up cleaning up after her, oh and she eats likes it is going out of fashion2

Reply to INGRID
Posted by: Been there | 2009/04/02

Sorry I am responding in English but I dont know how to translate this into afrikaans properly!

My vet told me that Cats are emotional creatures and sometimes when you move to a new place they do get upset tummies because of stress or fear or just change - they are creatures of habit after all.

We kept our kitty in for 2 weeks when we moved and he was fine. But if you have moved before you can let them out earlier.

Good Luck

Reply to Been there
Posted by: Mandi | 2009/04/02

Hi Jenn,

Ek die omgekrapte maag is dalk maar asgevolg van die stress van die trek. Gee dit nog ' n dag of twee - maar as dit aanhou moet jy hom maar veearts toe vat anders kan hy/sy dehidreer.

Wat die uitgaan betref: ek sou se gee dit so week. As hulle dan een aand buite is, maak hulle skrik en kyk of hulle dadelik weet hoe om terug in die huis in te hardloop. Hulle moet dadelik weet watter venster of deur hulle kan gebruik. Sodra hulle weet waar hulle veilige plek is, en hoe om daar te kom, behoort hulle oraait te wees.

Reply to Mandi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement