advertisement
Question
Posted by: Caileen | 2010-10-21

bekommerd - korreksie

Skuus - My e pos is (caileen who at g mail dot com )

Hello Dr Bets.

Ek weet hierdie is ''n tall order, maar ek gaan nogtans probeer.

Is dit moontlik dat ek ''n ernstige siekte toestand buite die forum met u kan bespreek? Dit is baie langdradig en moeilik om kortliks op te som.

Dr kan met my per epos kommunikeer of ''n telefoon nommer vir my stuur, dan skakel ek wanneer dit vir u gelee is.

Baie dankie byvoorbaat

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Caileen
Ongelukkig kan ek dit nie doen nie. Maar ek gee nie om as jy 'n LAAAANG post skryf nie - ek sal alles lees!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-21

Hallo Caileen
Ongelukkig kan ek dit nie doen nie. Maar ek gee nie om as jy 'n LAAAANG post skryf nie - ek sal alles lees!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement