advertisement
Question
Posted by: Blommie | 2012/07/10

Bekommerd

Dokter
Ek wil graag weet wat die volgende beteken en ook die oorsaak daarvan en die ernstigheid van die kondisie.

My skoonma het die afgelope 6 maande ''''n ding op haar kop wat soos n wurm voel en beweeg. Sy was eindelik dokter toe vandag en daar is bevind haar beenmurg verdwyn tussen haar binneste en buiteste lae van die kop. Moet nou verder na ''''n spesialis gaan maar weet nie of sy sal gaan nie, sy is bang vir operasies.

Kan dokter my dalk help!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Blommie,

Dit is ongelukkig onmoontlik om te help sonder dat ek jou skoonma sien. Maar sy moenie bang wees om 'n spesialis te sien nie - dit is belangrik dat sy 'n spesialis sien om seker te maak wat die probleem is - dit is nie te se dat sy 'n operasie sal benodig - miskien sal hy net pille voorskryf. En as hy wil opereer kan jou skoonma weier - niemand kan haar dwing nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Koos | 2012/07/12

Dokter,
Ek het ongeveer 3 weke gelede 2 antibiotika kursusse geneem vir bogenoemde diagnose. Neem tans steeds 1 Topzole 40 mg een uur voor ontbyt om sensitiewe maag te beskerm. Kan U asseblief aandui hoe lank dit mormaalweg neem vir die ongemak na etes om op te klaar na die bakteriese infeksie en kan Topzole bydra tot my matige konstipasie wat ek sporadies ondervind. Gastro en kolonoskopie het geen ander siekte toestand aangedui nie. Stoelgang gewoonte het van daagliks na elke 3 de dag verminder en voorkoms normaal van tekstuur.
Moet ek die Topzole dalk verander na 1X 20 mg oggend en 1X aand ?

Reply to Koos
Posted by: Headache expert | 2012/07/10

Beste Blommie,

Dit is ongelukkig onmoontlik om te help sonder dat ek jou skoonma sien. Maar sy moenie bang wees om 'n spesialis te sien nie - dit is belangrik dat sy 'n spesialis sien om seker te maak wat die probleem is - dit is nie te se dat sy 'n operasie sal benodig - miskien sal hy net pille voorskryf. En as hy wil opereer kan jou skoonma weier - niemand kan haar dwing nie.

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement