advertisement
Question
Posted by: Blommie | 2012/07/09

Bekommerd

Dokter
Ek wil graag weet wat die volgende beteken en ook die oorsaak daarvan en die ernstigheid van die kondisie.

My skoonma het die afgelope 6 maande ''n ding op haar kop wat soos n wurm voel en beweeg. Sy was eindelik dokter toe vandag en daar is bevind haar beenmurg verdwyn tussen haar binneste en buiteste lae van die kop. Moet nou verder na ''n spesialis gaan maar weet nie of sy sal gaan nie, sy is bang vir operasies.

Kan dokter my dalk help!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Blommie

Ek stel voor dat jy haar dokter kontak, aangesien ek nie weet wat die diagnose was nie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement