advertisement
Question
Posted by: Lelani | 2010/10/27

Bekommerd

Ek wil graag vir my dr vra vir Antabuse maar het nou al bietjie gaan lees oor dit en ek sien dat daar soms fatale lewerskade kan wees wanneer jy dit gebruik. Ek weet dit klink seker snaaks want alkohol gee lewerskade maar wat help dit om net ''n ander produk te gebruik wat ook jou lewer belemmer? Sal dit help as mens die pil dalk halfveer en saam met dit ''n lewer tonikum drink? Wat sal dr voorstel? Ek kan nie aangaan soos ek doen nie en ek wil nie enigsins nog iets gebruik wat my liggaam verder skade kan aandoen nie. Nog iets: vra ek net vir my dr daarvoor en dan sal hy dit voorskryf of is dit ''n hele prosedure van toetse ens? Ek het nie ''n mediese fonds nie.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lelani
As mens Antabuse reg gebruik is die risiko vir lewerskade min. Mens moet ook liefs elke 6 maande jou bloedtelling, nierfunksie en lewerfunksies toets met 'n bloed toets. Verder is daar nie ander ondersoeke nodig nie.
Jy kan jou dokter net vra vir 'n voorskrif
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/27

Hallo Lelani
As mens Antabuse reg gebruik is die risiko vir lewerskade min. Mens moet ook liefs elke 6 maande jou bloedtelling, nierfunksie en lewerfunksies toets met 'n bloed toets. Verder is daar nie ander ondersoeke nodig nie.
Jy kan jou dokter net vra vir 'n voorskrif
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement