advertisement
Question
Posted by: wonder | 2010/02/18

bekommerd

Ek het onlangs uitgevind dat my man my ' n jaar terug verneuk het, dit is nou al ' n geruime tyd dat elke keer as ons seks het, dan bloei ek. Ek het ook, na menstruele siklus, ' n bruinerige afskeiding en ook ' n baie eienaardige reuk. Ek het my so paar weke terug ge" douche" , maar nog nie weer onlangs nie. Ek' t ook van die nuwe Gynaguard vaginale tablette gekoop, maar nog nie kans gekry om hul te gebruik nie. Ek het ook 2weke terug begin om voorbehoedpil te gebruik, maar nou, nadat ek 2weke terug gemenstrueer het, is dit mô re alweer 7dae wat ek aaneen menstrueer. Ek was verlede Januarie laas by ' n ginekoloog. Ek is nogal bekommerd oor die bloeding na seks, alhoewel dit glad nie pynvol is nie. Dit is ook nie so normale menstruasie nie, amper afskeiding, maar effens meer, maar dit ruik ook eienaardig. Wat stel jy voor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I would suggest that you see a gynaecologist. Bleeding after sex suggests a problem with the cervix.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2010/02/21

I would suggest that you see a gynaecologist. Bleeding after sex suggests a problem with the cervix.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement