advertisement
Question
Posted by: BB | 2008/10/03

Bekkomerde ouer...

Hi almal. Ek soek asb bietjie raad. Ek dink my kleinseun is betrokke by verkeerde maats..Ek wil amper so vê r gaan om te sê  ek vermoed hy gebruik dwelms saam hulle, hy is 16 en die meerderheid van sy maats ouer as hy. Hy kry so te sê  als by sy Pa (my seun) wat hy wil hê . Ek het met sy Pa gepraat en gesê  hy moet ondersoek instel, maar sodra hy dit met sy seun wil opvat, tree die kind se Ma tussen beide.
Hy kry tog baie aandag by my seun en by sy Ma, maar hy is nie meer dieselfde kind nie. Hy bly laat nagte uit, kom soms eers die vlge oggend huistoe, en lê  die heeldag by die huis rond sonder om te help met dagtakies in en om die huis.

Hoe help ek my seun, of watter raad kan ek hom gee om sy seun op die regte pad weer te kry? En hoe hanteer my seun sy vrou, sy dink ek probeer my seun opmaak teen sy eie kind en ek probeer hulle almal maar net baie verdriet bespaar. Ek kan sien wat is aan die gang en probeer rerig net die situasie red.
Dankie by voorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Do also post this query on our parenting forum, for useful responses from other parents. Its not uncommon for kids around 16 to fall in with the wrong sort of friends, including those who convince them that drugs are "cool". And at that age, fitting in with the cool guys in school or the communit seems so important. Could you persuade his parents to take him to see a shrink for assessment and advice ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement