advertisement
Question
Posted by: Hester van Dyk | 2012/08/27

behandelings vir obesiteit (treatment for obesity)

Help asb, ek soek inligting vir my graad tien kind wat n taak moet doen oor die volgendie terapie navorsings vir obesiteit:
1. dieetterapie(wat dit behels, waar kan jy gaan vir die terapie en hoe suksesvol is die terapie of is dit nie suksesvol)
2. Gestruktureerde oefening(wat dit behels, waar kan jy gaan vir die terapie en hoe suksesvol is die terapie of is dit nie suksesvol)
ons het ook fotos en diagramme nodig.
ek het die internet deursoek maar kry niks.
asb help projek moet 7 September in wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hester

Ongelukkig is daar verskriklik baie inligting wat hiermee gepaard gaan en dit sal my baie lank neem om jou van alle inligting te voorsien. Ek stel voor dat jy na www.wikipedia.org vir verwysings en artikels/fotos/diagramme.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: natalie | 2014/09/10

dankie vir di inligting ek is n graad 11 leerder en ek het ook n taak hieroor gekry dankie vir die navorsing

Reply to natalie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement