advertisement
Question
Posted by: Toekie | 2008/09/10

Behandeling vir Koorsblaar-virus

Ek het die afgelope 20 jaar baie las van die koorsblaar-virus (herpes tipe 1 virus). Dit kom voor as my weerstand laag is en ek drink tydens ' n aanval Zellitrex-tablette, want dit is al wat regtig help. Ek kry die sere baie erg binne in my mond en op my tong asook op my lippe.
Graag wil ek weet of daar nog ' n " entstof"  beskikbaar is teen die virus behalwe die Zellitrex of Virohexal wat ek tans gebruik.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Toekie
Nee daar is nie 'n entstof teen koorsblare nie. Deesdae gee ons maar antivirale middels soos Zelitrex. Daar is 'n boereraat dat polio entstof teen koorsblare help maar dit word nie eers deur dieselfde virus veroorsaak nie, so ek weet nie hoe goed dit regtig werk nie. Spirits of campher help om dit vinnig uit te droog.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: cornelius | 2015/09/11

Ek kry vir die afgelope ses maande elke week koorsblaare op my tong en lippe. Pynlik en seer. Het baie gewig verloor. Hey al vele medikasie gebruik maar dit kom net weer terug. Is dit n teken van n ernstige siekte? Eks baie bekommerd

Reply to cornelius
Posted by: Suzette | 2015/08/04

Dr bets my lipe is bo en one geswel van die skoorsblare.dus pynlik en geel ek weet regtg ni wt om te gebruik ni.en ek weet ook ni wat di oorsaak vandt is ni.

Reply to Suzette
Posted by: KOEKIE | 2013/11/05

DR BETS, MY DOGTER HET SKIELIK BLASE IN HAAR MOND GEKRY - DIT KOM ELKE MAAND VIR DIE LAASTE 2 JAAR TERUG. SOMS IS DIT OOK BAIE LELIK EN SWEL DIE LIPPE OOK OP - SY WAS VAN DOKTER NA DOKTER EN SPESIALISTE ENS. HAAR FINALE ANTWOORD OP DIE SIEKTE WAS DAT DIT 'N MOND ALSER IS, EN DAT DIT NOOIT GENEES SAL WORD NIE - SY DRINK HANDE VOL CORTOZOON EN HET AL DUBBEL HAAR GEWIG OPGETEL. IS DAAR DALK IETS WAT U VAN U KANT AF KAN VOORSTEL?? koekiew@grindrodim.co.za

Reply to KOEKIE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement