advertisement
Question
Posted by: SC | 2009/11/24

Beentjies van baba

Hi Dr
Ek wil net weet het ek rede tot kommer, my 14maande oue seuntjie het redelik vroeg begin loop, voor hy ' n jaar oud was, die probleem is sy beentjies is baie bak met die gevolg loop sy voetjies "  binne "  toe, is dit maar net die doek wat dit veroorsaak, moet ek hom na iemand neem, of is dit net bakbeentjies?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo SC
Babas het van nature bakbene, hulle bene begin reguit word sodra hulle begin loop en by 17-18 maande is dit gewoonlik reguit. Hou maar net dop en as dit nie verbeter nie kan jou pediater kyk daarna.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/07/10

My dogterki van 16 maande is presies dieselfde! Sulkel om skoene te kry wat op haar voete bly as sy loop. Begin ook stres. Want my seun se bene was nie so nie.

Reply to Anonymous
Posted by: cyberdoc | 2009/11/24

Hallo SC
Babas het van nature bakbene, hulle bene begin reguit word sodra hulle begin loop en by 17-18 maande is dit gewoonlik reguit. Hou maar net dop en as dit nie verbeter nie kan jou pediater kyk daarna.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement