advertisement
Question
Posted by: Daleen | 2010/09/14

beenswelling na nier operasie

Hi doc
My ma het so ''n ruk terug ''n nier operasie ondergaan en sedertdien sukkel sy met haar linkerbeen wat opswel. Die swelling is gewoonlik van onder die knieg af tot in die voet en dit is baie seer. Die been is nie permanent geswel nie. Die swelsel sak gewoonlik na ''n dag of wat. Is daar iets wat ons daaraan kan doen of moet sy weer terug gaan na die chirurg toe vir ''n behoorlike ondersoek. Sy bak vir ''n winkel maar die swelling kom en gaan of sy nou die dag gestaan het of nie. Soos nou weer die geval is.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Daleen
As dit net so in die een been is kan dit dalk te doen hê met bloeds omloop en stel ek voor sy sien julle dokter vir 'n verwysing vir 'n sonar om te kyk of daar dalk 'n bloedklont is. Hy moet ook na haar polse kyk en kan dalk nodig hê om 'n bloedtoets (D-dimer) te doen
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/14

Hallo Daleen
As dit net so in die een been is kan dit dalk te doen hê met bloeds omloop en stel ek voor sy sien julle dokter vir 'n verwysing vir 'n sonar om te kyk of daar dalk 'n bloedklont is. Hy moet ook na haar polse kyk en kan dalk nodig hê om 'n bloedtoets (D-dimer) te doen
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement