advertisement
Question
Posted by: Rolandi | 2010-10-07

beenspasma

My ma het rugoperasie gehad, sukkel vreeslik met beenspasma erge pyn,wat kan ons gebruik om verligting te gee.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rolandi
Mens kan 'n spierverslapper soos Norflex gebruik maar hoor by haar dokter of dit OK is as sy dit gebruik. Sy mag dalk ook massering of fisioterapie benodig en 'n sterker skedule 5 pyn middel wat 'n voorskrif sal nodig hê. Die fisio moet dalk ook vir haar strek oefeninge leer om te doen wat die spasma sal verbeter.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-07

Hallo Rolandi
Mens kan 'n spierverslapper soos Norflex gebruik maar hoor by haar dokter of dit OK is as sy dit gebruik. Sy mag dalk ook massering of fisioterapie benodig en 'n sterker skedule 5 pyn middel wat 'n voorskrif sal nodig hê. Die fisio moet dalk ook vir haar strek oefeninge leer om te doen wat die spasma sal verbeter.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.