advertisement
Question
Posted by: Theunis | 2010-05-22

beenseer

Goeie dag dr.
My broer het so 17 jaar terug n beenoperasie gehad as gevolg van infeksie in sy been en dooie beenweefsel. 4 jaar later het dit weer infeksie gemaak en nou begin die been weer so seer word dat hy in die aande wakker word van die pyn. Die been is ook opgeswel. Verlede jaar het die been ook seer geword, dokters het xstrale geneem en antibiotika voorgeskryf, wat toe die sogenaamde infeksie beheer het. Wat se raad sal u he vir so iets.

Ek het al gehoor van die dekompressie kamer wat die mense gebruik vir die duikers wat borrelsiekte het, maar verstaan nie heeltemal wat kan dit doen om die infeksie en ou beenweefsel uit te skakel nie. Sal graag wil hoor wat u kan voorskryf?

Beste groete Theunis

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOsteopath

Hello Theunis,
Without knowing more detail it is difficult to offer advice. If your first opinion is not clear in diagnosis I would advice you to get a second opinion from a medical doctor who can give a thorough evaluation of the situation.
Best regards

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement