Posted by: Marelize Watts | 2011-03-06

Beenmurg vervaardig nie nuwe rooi of wit bloedselle of bloedplaatjies nie.

Die bloedtoetse wat die dokter gedoen het, wys dat die beenmurg nie nuwe witbloed of rooibloedselle vervaardig nie en ook nie nuwe bloedplaatjies nie. Volgens hom is die enigste behandelik om elke 3 maande te gaan vir ''n bloedoortapping. Die pasient het egter brandpyne in die bene, wat volgens die dokter nie gaan beter raak nie. Watter invloed sal dit op sy lewens standaard hê  en is daar enige moontlike aanvullings wat ons kan vir hom sal kan gee of enige alternatiewe behandeling?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Verwys na my antwoord op jou tweede vraag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Our users say:
Posted by: Lynette | 2016-02-28

Rooi bloedselle wat wit selle eet

Reply to Lynette

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.