advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2009/09/28

Beenmurg-veldtog

Hi Dokter Anrich,

Met die " Sunflower"  projek (beenmurg-geskiktheids-register) wat soveel opslae maak op TV en in ons koerante het ek gewonder: wat behels dit om getoets te word of om jouself as ' n beenmurg-skenker te registreer?

1. Betaal die mediese fondse vir die toetse wat gedoen word?
2. Hoe word die skenker getoets?
3. Wat behels die skenking indien jy wel ' n geskikte skenker vir iemand is?

Ek is reeds as ' n Orgaanskenker geregistreer en as ek iemand met Leukemia dalk eendag kan help...

Baie dankie :)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cornel

Die antwoorde op jou vrae is as volg:

1. Ongelukkig betaal die mediese fondse nie vir die toetse nie.
2. Bloed sal getrek word.
3. Skenking van beenmurg die ontrekking van beenmurg uit die groot heup bene d.m.v 'n groot naald en spuit.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/05/16

Ek het geel sig as ñ tienet. Kan ek my nog steeds laat toets as ñ skenker?

Reply to Anonymous
Posted by: Liezl Maritz | 2009/09/30

Ek wil weet hoe ek en my familie te werk moet gaan om te help met beenmurg toetsing ons is bereid om te skenk

Groete

Reply to Liezl Maritz
Posted by: Johan | 2009/09/29

Kyk na die been murg web blad - SABMR
jy kan 0800 12 10 82 skakel.
Groete

Reply to Johan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement