advertisement
Question
Posted by: Landa | 2009/11/18

Beenmurg skenker

More Dr

Ek het die week in die Huisgenoot gelees van die outjie wat n beenmurgoorplanting nodig het. Hulle kon iemand in Duitsland opspoor aangesien hy O Negatief is. Ek is ook O Negatief en sal graag my naam op die lys wil sit ingeval daar nog sulke gevalle is. Maar dit is vreeslik duur en ek kan dit regtig nie bekostig om dit te doen nie. Waar vind n mens uit van sponsors wat jou finansieel kan help om vir die nodige toetse te gaan? Ek glo ek sal iemand kan help.

U terugvoering sal waardeer word...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Landa
Ek dink nie inisieel kos dit iets nie - kyk bietjie na die website en kontak hulle? Hulle trek eers net 'n buisie bloed
http://www.sabmr.co.za/donor-recruitment/
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

22
Our users say:
Posted by: excachhog | 2011/05/04

Reply to excachhog
Posted by: heusernamea1 | 2011/04/27

Reply to heusernamea1
Posted by: Wreseeadapy | 2011/04/26

Reply to Wreseeadapy
Posted by: hinitoniGab | 2011/04/17

Reply to hinitoniGab
Posted by: ipss | 2011/04/12

Reply to ipss
Posted by: appenitic | 2011/04/01

Reply to appenitic
Posted by: Anzziin | 2011/03/31

Reply to Anzziin
Posted by: onlinedate | 2011/03/31

Reply to onlinedate
Posted by: reosperpifs | 2011/03/23

Reply to reosperpifs
Posted by: AndreaBees | 2011/02/21

Reply to AndreaBees
Posted by: TaWphydaytype | 2011/02/20

Reply to TaWphydaytype
Posted by: Userispiple | 2011/02/15

Reply to Userispiple
Posted by: NipsJuribus | 2011/02/10

Reply to NipsJuribus
Posted by: jastreender | 2011/02/07

Reply to jastreender
Posted by: MofcroksCor | 2011/02/01

Reply to MofcroksCor
Posted by: LukaMuller | 2011/01/29

Reply to LukaMuller
Posted by: Ugwlarf | 2011/01/24

Reply to Ugwlarf
Posted by: PonteDrugantibus | 2011/01/24

Reply to PonteDrugantibus
Posted by: Snaliannora | 2011/01/23

Reply to Snaliannora
Posted by: Elza de klerk | 2010/01/24

Ek wil graag n Beenmurg skenker word. Dankie

Reply to Elza de klerk
Posted by: Jo | 2009/11/18

Toetse om te bepaal of iemand moontlik ’ n geskikte skenker kan wees, word gedoen in samewerking met die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD), wie se hoofkantoor in die Constantia Kloof-kom (in Roodepoort) is. Mnr. Derrick Nelson van die SANBD is baie behulpsaam, en kan ge -|- ak word by 011 761-9227. Hy het die volgende inligting aan my deurgegee:

Enige voornemende skenker moet gesond wees met geen vorige geskiedenis van siektes soos kanker, hepatitis (geelsug) of VIGS nie.
Die vereiste proses behels dat twee buisies bloed op die gewone manier (met ’ n naald uit ’ n prominente aar in die arm) by die voornemende skenker getrek word.
Die toetse is baie duur, en elkeen wat oorweeg om hom/haarself te laat toets, moet heel eerstens besluit of hulle net vir een spesifieke persoon ’ n skenker wil wees, en of hulle bereid is om vir enigiemand in die wê reld ’ n skenker te wees (en dus in die SA Beenmurgregister opgeneem te word).
Indien iemand homself net met die oog op een spesifieke pasië nt laat toets, moet hy self die koste van R816 dra. Feitlik enigiemand bo die ouderdom van 2 jr oud kan in hierdie geval getoets word.
Die SABMR en die Sunflower Fund subsidieer egter die koste vir mense wat by die SA Beenmurgregister aansluit en hulle besonderhede in die register laat opneem, en dan kos dit net R200. Slegs mense tussen die ouderdom van 18 en 50 jaar kan in hierdie geval getoets word.
Daar moet twee stelle toetse gedoen word om te bepaal of iemand ’ n geskikte skenker met ’ n ooreenstemmende weefseltipering is. Daar is geen manier om vooraf te bepaal wat die kans is dat iemand ’ n geskikte skenker vir ’ n spesifieke pasië nt is nie (deur bv te kyk na voorkoms, kleur van hare of oë , fisiese bou ens.)
Enigiemand wat hom/haarself met die oog op ’ n bepaalde pasië nt (bv Simon) wil laat toets, moet op die vorm wat ingevul word, spesifiek vra dat sy weefseltipering teen dié  bepaalde pasië nt s’ n getoets moet word.
Aanvanklik word daar slegs ’ n sogenaamde HLA Klas 1 weefseltiperingtoets gedoen. Slegs indien hierdie toets positiewe resultate oplewer, word die tweede toets gedoen (dan op die koste van die ontvanger se mediese fonds).

Reply to Jo
Posted by: cyberdoc | 2009/11/18

Hallo Landa
Ek dink nie inisieel kos dit iets nie - kyk bietjie na die website en kontak hulle? Hulle trek eers net 'n buisie bloed
http://www.sabmr.co.za/donor-recruitment/
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement