advertisement
Question
Posted by: Pikkie | 2010-03-07

Beenkrampe

Die laaste maand of so word ek in die middel van die nag wakker met ''n been wat ongelooflik kramp. My been is dan ook die volgende dag baie lastig en voel stram en seer. Ons eet baie vrugte, groente en vleis en ek kry ook baie sout in. Dit maak nie vir my sin dat dit slegs ''n sout tekort is nie en ek is bekommerd dat dit kan dui op iets anders, maar ek weet nie eers waar om te begin soek nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Pikkie

Jy moet jou dokter konsulteer om moontlike patologie uit te skakel. Jy kan intussen supplementeer met Magnesium tablette.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Pikkie | 2010-03-07

Net ''n nagedagte, ek is 28. 6 jaar terug het ek my nek gebreek in ''n motor ongeluk en ''n c1/c2 fusie gehad. As gevolg van die slag van die ongeluk het ek ook swelling gehad op my brein wat veroorsaak het dat my linkerkant vir ''n paar weke verlam was. Die beenkrampe is ook hoofsaaklik in my linkerbeen. Ek voel ek is te jonk vir bloedklonte, maar my Ma sukkel van ongeveer 56 af met bloedklonte. Kan die krampe veroorsaak word deur iets anders as ''n sout te kort of bloedklonte?

Reply to Pikkie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement