advertisement
Question
Posted by: ANDY | 2008-11-05

BEENDIGTHEIDSTOETS

More Dr
Ek het 6 jaar gelede ' n para tyroidektomie gehad. (verskoon die spelling) Die Dr wat die operasie gedoen het, het gese ek hoef nooit weer my beendigtheid te toets nie. Ek is 46, het ' n histerektomie op 27 gehad, en het menoupause op 40 gekry. (Dan nog die rustelose bene daar bo-op) Ek neem daagliks ' n kalsium aanvulling. Maar nie 2000mg soos voorgestel deur health 24 nie.
Wat stel u voor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Andy
dit kan nie skade doen om jou beendigtheid te toets nie. Gewoonlik haal hulle nie al die paratiroied kliertjies uit nie, en is lae kalsium na operasie ongewoon, maar omdat jy so vroeg 'n histerektomie gehad het, kan jy dalk osteoporose kry agv lae esterogeen vlakke.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement