advertisement
Question
Posted by: CHRISTA | 2011/11/16

BEEN PYNE

EK TANS 48J JAAR OUD EN KRY VERSKRIKLIKE PYNE IN MY KUITE AS EK GAAN SLAAP EN MY HAKSKENE BRAND
DIT IS NIE N STEEK PYNE NIE VOEL OF DIE PYNE DIEP IN KUIT IS
MY DR SE DIT IS SPIER BYNE MAAR EK STEM NIE SAAM NIE
WAT DINK JY EN WATTER TIPE DR KAN EK GA SIEN
GEBRUIK MELICNUM COZAR EN ASPAVOR
DIE PYNE IS PERN EN GAAN NIE WEG NIE SLEGS AS EK STAP IS DIT OK DANIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Christa

Ek stel voor dat jy 'n neuroloog konsulteer. Dit is moontlik dat jy rustelose bene het. Die simptome van rustelose bene is moeilik om te beskryf en word tydelik verlig met beweging. Dit is 'n neurologiese toestand en kan goed behandel word. Die dokter sal ook oorweeg of Cozaar die moontlike oorsaak vir die pyn in jou bene is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement