advertisement
Question
Posted by: mrs | 2009/01/19

been kanker

gee ab meer besonderhede oor been kanker - blykbaar is dit nie die severe een nie maar wat beteken dit nog steeds

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Mrs
Dit hang af of dit primere beenkanker is of 'n uitsaaing van ' n ander tipe kanker - het jy meer inligting?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Mev Greyling | 2014/04/13

Ek sal ook graag meer omtrent Been kanker wil weet... Op 11 Junie 2011 is albei my borste verwyder weens agresiewe Borskanker en die afgelope2...3 maande sukkel ek 24 / 7 metpyne in my bene en kniee... die dokter het gese dit is Osteperose maar die pyn is in my kniee , onder in die dybeen..trek op in my jeup en met tye pyn die boonste spiere van my regterbeen vreeslik... Dit voel asof niks daarvoor wil help nie ... selfs die schedule S6 pynpille help nie... My addie is poppiegreyling@telkomsa.net

Reply to Mev Greyling

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement