advertisement
Question
Posted by: Nardus | 2012-09-09

Barsies aan duimhoeke

Goeienaand

Graag wil ek uitvind wat kan ek gebruik vir die klein barsies wat mens in die hoeke van jou duime kry of aan die punte van jou duime net waar die nael ophou.Ek sukkel deesdae baie met dit en alle raad wat ek kry help nie.En dis soms baie pynlik.Ek ken ook baie mense wat hiermee sukkel veral in die winter.Ek kry dit die afgelope twee jaar ook regdeur die jaar.

Hoop daar is raad.

Dankie.

Nardus.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nardus

Ek stel voor dat jy 'n dermatoloog vir 'n ondersoek konsulteer, aangesien dit moontlik is dat jy een of ander vorm van ekseem het. 'n Swaminfeksie sal ook uitgeskakel moet word. Behandeling sal deur die diagnose bepaal word. Intussen kan jy Ingrams Camphor room, drie maal per dag aanwend.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Nardus | 2012-09-10

Dankie aan Tanya en Chris asook Dr Anrich.Ek sal al jul raad op die proefstel en ja ek dink groen groente eet kan ook die probleem van binne af tackle.As laaste uitweg sal ek die dermatoloog sien.

Nardus

Reply to Nardus
Posted by: chris | 2012-09-10

Nardus ek ondervind dieselfde, al wat ek gevind het dat indien ek nie genoeg groente eet nie, veral groen groentes dan bars my vel do.

Reply to chris
Posted by: Tanya | 2012-09-09

Massage your nails, the skin around your nails and cuticles with Vaseline, it works wonders.

Reply to Tanya

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement