advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2010/06/03

Barrets en medikasie

Hi Doc,

Ek het bietjie raad nodig: ek het mos Nov. 2009 uitgevind dat ek Barret''s het a.g.v. LES disfunksie en ek drink van daar af elke oggend en aand die Altosec en nou het ek Nexium bygevoeg, maar ek voel nie ''n verbetering nie.

My GP sê  my keel is al gebrand soos iemand wat permanent sinusitus het en ek moet ''n Prof. in Unitas gaan sien. Ek het intussen ''n afspraak gekry vir Sept. 2010 maar intussen is my keel permanent seer en ek het geen eetlus nie. Ek verloor net meer en meer gewig (begin nou ondergewig raak).

Is die Nexium en Altosec die beste tipe meds om te gebruik? Ek eet omtrent niks (werklik, ek eet All Bran party oggende, ander oggende sal ek Cheerios droog eet) en middag bestaan uit peusel-slaai en vanaand kan ek nie eet nie, want my keel brand en als proe sleg.

Ek is glad nie bekommerd oor die Barret''s nie, want die biopsie-verslag sê  daar is nie metaplasie nie. Ek drink reeds Cipralex in die aande en dis ook blykbaar veronderstel om die LES te laat onstpan. Maar dit voel nie of iets werk nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Nexiam en Altosec is omtrent die beste antisuur middels wat jy kan gebruik, probeer bietjie Gaviscon bysit drie keer per dag om 'n lagie op die maaginhoud te maak wat keer dat suur opstoot.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/03

Hallo Cornel
Nexiam en Altosec is omtrent die beste antisuur middels wat jy kan gebruik, probeer bietjie Gaviscon bysit drie keer per dag om 'n lagie op die maaginhoud te maak wat keer dat suur opstoot.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement