advertisement
Question
Posted by: Karen | 2011/03/02

Barlows en bloed-kolletjies

Dokter, ek het Barlows sindroom (31 jaar oud) en ek kry met tye sulke bloed-kolletjies wat verskyn, onder my naels en hande. Is dit iets waaroor ek bekommerd moet wees? Ek is nie koorsig of andersins siek nie, maar die kolletjies verskyn en dan gaan dit nie weer weg nie. Ek het net gewonder wat dit kan wees.

dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Jy moet asb dit vir jou kardioloog wys as dit weer gebeur - veral die kolletjies onder jou naels. Dit kan 'n teken van endokarditis wees (infeksie van die hartkleppe) en kan gevaarlik wees.Sien http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0002088/
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/02

Hallo Karen
Jy moet asb dit vir jou kardioloog wys as dit weer gebeur - veral die kolletjies onder jou naels. Dit kan 'n teken van endokarditis wees (infeksie van die hartkleppe) en kan gevaarlik wees.Sien http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0002088/
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement