advertisement
Question
Posted by: Lida | 2011/05/25

Bang vir als in die lewe

Ek het ''n dogtertjie van 7 maande, dit is my eerste kind.Ek het nogal baie swaar groot geword(finansieel) en my ma het siek geword net na ek uit die skool is wat veroorsaak het dat sy in ''n tehuis bly en finansieel afhanklik is van my.My broer is 2 jaar terug in sy meenthuis voor sy 3ling baba''s doodgeskiet en tot en met vandag is die moordenaars nog nie opgespoor nie.Ek is huidiglik op Lexamil(20mg),maar hoe hanteer ek elke dag van my lewe?Ek sien altyd die negatiewe in die lewe raak en is bang vir elke dag dat my dogtertjie ''n ongeneeslike siekte sal kry of sal iets oorkom.Ek is bang om vir haar te lief te raak want dit voel of die Here Sy mes in het vir my en my net wil hartseer maak.Ek kan nie elke dag in vrees leef nie, en dit maak my en my kind se lewe hel.Wat stel u voor doen ek? en hoe benader ek die situasie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Lexamil, like any antidepressant, can help relieve some of the chemical aspects and symptoms of depression. But only counselling can help one cope with the sort of tragic circumstances you describe. Only in that form of talking treatment can one seek proper answers for the sort of important questions you raise. Do seek counselling / psychotherapy - maybe through the dept of psychology or psychiatry of your nearest medical school

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Robbie | 2011/05/25

hallo Lida, ek kan lees dat ditmoeilik is vir jou, maar ken jy nie mense wat wel positief is oor baie dinge nie, met wie jy gereeld saam kan kuier nie. Ek wil amper sê  wees so so lief vir jou dogtertjie maak nie saak wat gebeur nie, ongelukkig is die realiteit ook so dat mens weet nie wat mô re bring nie of wat in die toekoms voorlê  nie. Ons bly in ''n land waar jou lewe nie meer betekenis het vir die barbare daarbuite nie. Ek weet jy is bang en voel bang en ek weet nie hoe dit voel om vir als bang te wees nie, maar deur my eie seer en pyn het ek geleer dat met of sonder misdaad is die lewe vreeslik kort, maak die beste van elke dag selfs al voel dit of jy nie in beheer is nie, en sou jy wel ''n erg afdag beleef dan is dit ok mô re werk jy weer daaraan. Moet nooit net tou opgooi as jy werklik probeer het nie. Gaan en gee daai dogtertjie ''n groot druk hier is baie van ons wat nie daai eer het om jou eie bondeltjie vreugde te kan vashou nie, ek hoop jy kan regtig die positiewe dinge raaksien al is dit hoe klein, en moenie huiwer om op jou knie te gaan en dankie te sê  vir nog ''n dag wat jy by die huis kan wees om jou dogtertjie te kan liefhê  nie.

Reply to Robbie
Posted by: cybershrink | 2011/05/25

Lexamil, like any antidepressant, can help relieve some of the chemical aspects and symptoms of depression. But only counselling can help one cope with the sort of tragic circumstances you describe. Only in that form of talking treatment can one seek proper answers for the sort of important questions you raise. Do seek counselling / psychotherapy - maybe through the dept of psychology or psychiatry of your nearest medical school

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement