advertisement
Question
Posted by: Anna | 2010/09/15

Balans

Hallo dok Ek het die afelope maande probleem met my balans. veral in die middae my oe voel ook baie moeg en as ek my oe beweeg kry ek vreemde sensasie in en agter my oe. Ek het ook byvoorbeeld my dogter se tande geborsel en toe ek vooroor buk voel dit of ek in die bad wil val. Ek het so 3 weke ''n mri vir my brein en sinusse. Die een sinus het ''n syst en vog in. Ek kry ook steek pyne op my hoof. Kan dit simptome van die sinusse wees? My bene van die voete tot die kniee is ook deesdae seer en veral in die oggende. Ek het psiriose onder my toonnaels kopvel en naels.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anna
Jy het waarskynlik vertigo (dalk van 'n middeloor probleem soos vestibulitis) Die sinus infeksie kan 'n oorsaak wees. Vra vir jou dokter iets soos Stugeron tot jy die MRI kry. Psoriase kan vir jou gewrigsontsteking veroorsaak - se vir jou dokter daarvan, dat hy kyk voor daar skade is om dit te behandel met kortisoon.'
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/05/05

My pa. Het dit baie ernstig. En die wonde raak dan nou septies en hy kla dat dit teer of liefs hoogs sesitief is met aanraking ons soek die beste moontlik medikasie seblief

Reply to Anonymous

Posted by: Ansie | 2010/10/12

Hallo Dok,

Ek het ''n gesuis in my kop. Ek is soms van balans af en het oor die algemeen ''n lae bloeddruk. Die gesuis in my kop het eers onlangs begin. My dokter het vir my Serc voorgeskryf vir 10 dae, maar dit is nog steeds daar. Die gesuis klink soos simbale en soms sien ek " Fans"  draai in die hoeke van my oë . Wat kan dit wees en wat kan ek doen?

Reply to Ansie
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/15

Hallo Anna
Jy het waarskynlik vertigo (dalk van 'n middeloor probleem soos vestibulitis) Die sinus infeksie kan 'n oorsaak wees. Vra vir jou dokter iets soos Stugeron tot jy die MRI kry. Psoriase kan vir jou gewrigsontsteking veroorsaak - se vir jou dokter daarvan, dat hy kyk voor daar skade is om dit te behandel met kortisoon.'
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement