advertisement
Question
Posted by: Ada | 2010/04/20

Bakterieë  in maagwand?

My seun is 16 en dokter vermoed daar is ''n bakterieë  in sy maagwand wat ons met 10 dae antibiotika sal behandel wanneer die uitslae kom, eers oor ''n week. Intussen is hy baie naar en het diaree, al vir omtrent ''n week!. WAT kan ek vir hom gee om te eet wat sal help dat hy nie siek voel nie - help asb? En verduidelik asb van die bakterieë ? Sy scan wys dat hie hele maagwand bloedrooi is, wat blykbaar dui op ontsteking. Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ada
Jy kan vir hom Valoid gee vir die naarheid, probiotika 3 keer per dag en iets soos Kaopektin vir die diaree. Bly kosgewys by goed soos toast, provitas, mieliepap, papaja, jellie (nie vetterige of ryk kosse nie) As hy erge branderige maagpyn het kan jy vir hom iets soos Mucaine gee daarvoor.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/20

Hallo Ada
Jy kan vir hom Valoid gee vir die naarheid, probiotika 3 keer per dag en iets soos Kaopektin vir die diaree. Bly kosgewys by goed soos toast, provitas, mieliepap, papaja, jellie (nie vetterige of ryk kosse nie) As hy erge branderige maagpyn het kan jy vir hom iets soos Mucaine gee daarvoor.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement