advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2009/11/06

Baklei?

Ek het ' n 3 jarige Yorkie teef wat reggemaak is en ’ n 10 jarige miniatuur dobermann pincher, wat ook reggemaak is. Die yorkie gryp haar partymaal en byt haar erg, dan het ek gesien die pincher sal haar partymaal met die neus stamp asof sy moeilikheid soek. Hulle 2 is altyd besig om mekaar se urine te merk. Die pincher was eerste daar toe kom die yorkie by. Is dit normaal dat reggemaakte tewe so baklei? Die pincher verloor altyd die geveg....Die yorkie is baie jaloers op die pincher, is dit dalk die probleem?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Anon

Julle moet altyd die mees dominante hond in haar posisie ondersteun. Eerste aandag gee, eerste kos ens.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cybervet | 2009/11/08

Hallo Anon

Julle moet altyd die mees dominante hond in haar posisie ondersteun. Eerste aandag gee, eerste kos ens.

Reply to Cybervet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement