advertisement
Question
Posted by: Stephanie | 2011-05-17

BAie pyn in vinger

Ek was Saterdag by ongevalle gewees met my vinger. Ek was besing op die naaimasjien om n trui vir my hond te maak en het in plaas van die trui my eie vinger in gewerk, die naald het regdeur my indeks vinger gegaan bo in en onder uitgesteek en toe afgebreuk, ek was hospitaal toe waar die dokter my vinger oop gesny het en die naald uitgetrek het en vier steke gekry. Hy het my Tramaset pyn pille gegee en antibiotika maar my vinger pyn erg en die pille help nie ek word selfs wakker in die aand van pyn. Ek is n diabeet en weet nie of ek moet terug gaan dat hulle kyk nie en of pyn normaal is nie. Ek is n ou tannie van 60 en het genoeg pyne orals alreeds en wil nie nog n seer vinger he nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Stephanie

Aangesien jy 'n diabeet is, is dit baie belangrik dat jy 'n dokter konsulteer, want jou kanse vir infeksie is daarom verhoog. Die pyn is 'n teken van infeksie in die vinger. Konsulteer jou dokter so gou as moontlik.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement