advertisement
Question
Posted by: Cornel Spangenberg | 2012/07/24

baie pyn

Dr,
Ek het n steek, brand pyn net bo my lies aan die regter kant, ek bly ook naar en duislig. was by voorige dr. en het my behandel vir derm ontsteking my antibotika is klaar en pyn word net meer, en bly konstand brand. Help asb ek kan nie mee nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello Cornel

Dit kan deel wees van jou dunderm wat in die dikderm beweeg. Ek sal voorstel gebruik probiotika (Wings maak 'n produk wat help vir "deep inflammation" - practitiioner only product). Dit help om die inflammasie af te neem. Jy kan ook Ultraclear inflam van amipro probeer dit help om inflammasie (wat heel moontlik die brand symptoom is) af te bring.

Vermy acidic forming foods. Dit sluit in brood, suiker, en vervynde kos.


Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: landa | 2014/07/23

Ek het n brand pyn onder my linker rib gekry voel soos n kol. Dit is seer as ek hoes of nies die kol het reg om my naeltjie geskuif tot aan die regter kant en sit nou so 5 cm onder my regter rib dit voel asoF dit in my derms is , asb wat kan dit wees , ek het pyn pille gekry maak nie die pyn dood nie ek drink al twee weke spama col niks help nie

Reply to landa
Posted by: henry | 2012/10/03

Het ligte pyn ontwikkel 2 dae terug kom en gaan.Maar nou erger regs onder amper in lies en skiet in regter been af .Pyn sporadies maar raak erger met tyd.

Reply to henry
Posted by: amelia | 2012/08/14

ek het n spastiese dikderm maar die afgelope 2 weke klop hy en nis baie seer aan my linkerkant

Reply to amelia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement