advertisement
Question
Posted by: Susan | 2010/01/19

Baie lae bloeddruk

Ek voel al van die 1ste Januarie af aaklig, hoofpyne, bewerig. Is op Akrinor(een oggend en een in die aand), maar bloeddruk bly tussen 90/60 en 100/60. Ek wil nie permanent op medikasie wees nie. Watse kan die ondreliggende oorsaak wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Laat jou dokter bietjie kyk of jy nie dalk onderliggend yster tekort anemie of skildklier probleme het nie. Laat hulle sommer ook jou vastende bloedglukose en vastende insulien vlakke toets. Soms kan Addison's siekte (te min kortisol) ook chroniese lae bloeddruk veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Doreen | 2010/03/17

Was op 24 uur bloeddruk monitor. Bloeddruk 74/47 (uitslag) Behandeling Akrinor. As ek vinnig beweeg of opstaan voel ek duislig, bene voel of hulle onder my wil ingee, as ek iets vashou val dit uit my hande.

Reply to Doreen
Posted by: Dené  | 2010/01/19

Susan, my dogter het dieselfde probleem. Bloeddruk daal sommer tot 80/60. Sy is op ' n stadium selfs gehospitaliseer, want sy het bly omkap as sy regop kom. Die Internis het toe getoets vir Addison se siekte (gelukkig negatief) maar haar toe op Florinef gesit. Dit gaan nou sommer baie baie goed met haar en bloeddruk bly normaal. Vra bietjie jou dr daarna uit. Weet nie of dit sommer in enige geval gebruik kan word nie. Sterkte

Reply to Den&#233 
Posted by: cyberdoc | 2010/01/19

Hallo Susan
Laat jou dokter bietjie kyk of jy nie dalk onderliggend yster tekort anemie of skildklier probleme het nie. Laat hulle sommer ook jou vastende bloedglukose en vastende insulien vlakke toets. Soms kan Addison's siekte (te min kortisol) ook chroniese lae bloeddruk veroorsaak.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement