advertisement
Question
Posted by: Kayleigh | 2010-12-08

baie dringend hulp nodig asb

hallo dokter

ek het ''n week terug vir een dag ongelooflike seer keel gehad, maar die volgende dag was dit weg en het my sinus infeksie begin. my een neusgat was toe. ek het acc 200 gedrink en my sinusse het begin vloei. ek blaas sedertdien baie my neus en daar kom baie uit, maar dit hou nie op nie. van maandag af het ek die heeltyd ''n vol gevoel op my maag. ek wil nie eet nie, want ek voel baie versadig. my maag is effens geswel. ek het ''n postnasal drip in my keel. van gister af ook ''n droë  hoes, maar dit nie ''n erge hoes nie.my maag is seer as ek druk daarop.ek kry ook krampe wat skiet in die linkerkant van my maag onder my linker bors in maar die krampe het verminder van gister af.

ek is moedeloos. ek weet nie wat aangaan nie. dit voel nie baie ernstig nie dis net ek is bekommerd oor my maag. ek kan net baie min eet want ek is te vol. my maag werk normaal elke dag of 2de dag.

baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kayeigh
Jy mag dalk gastritis (maagslymvlies ontsteking) hê van die slym wat in jou keel afloop. As jy nou al 'n week siek is het jy waarskynlik antibiotika nodig, so sien liewer jou dokter?
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-12-08

Hallo Kayeigh
Jy mag dalk gastritis (maagslymvlies ontsteking) hê van die slym wat in jou keel afloop. As jy nou al 'n week siek is het jy waarskynlik antibiotika nodig, so sien liewer jou dokter?
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement