advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2011/04/13

Baie dankie Doc Bets!

Baie dankie Doc! jy is wonderlik :)

Ek het die Spreekkamers gebel en met Matty gepraat (baie vriendelik en behulpsaam) en sy het die meeste van my vrae beantwoord en die Dr. is Maandag terug van sy verlof en ek het ''n afspraak vir my en man en 2 kinders gemaak om hom te gaan sien vir ons mediese toetse!

Fantasties :) ek sal sommer Blomerus se verslag in die hande kry (hy was so oulik om dit in Engels te dikteer) en dit saam te neem. Ek gaan vir nou nie die Barrets deel noem nie en geen Gastroskopies of iets daarvan saam neem nie - dit was Gastro Ent se raad aan my. My rooi keel kan ek verduidelik as net ''n lastige sinusdrup. Dis werklik ''n wit leuntjie en ek vertrou als gaan okay wees.

So great, ek sal Doc laat weet hoe die proses verloop! Ek chat al van Jan. 2006 af hier (ek dink daar was net nog ''n ander cyberdoc?) en sal in Aussieland ook kan chat.

Heerlike aand vir u.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek is bly jy het reggekom! Hoop alles gaan goed met julle aansoeke
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/13

Ek is bly jy het reggekom! Hoop alles gaan goed met julle aansoeke
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement