advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2009/01/07

Baie dankie!

Dankie Doc vir die mooi wense :) Ja-nee, al hierdie beproewinge maak ' n mens sterker en hou jou op jou kniee. Ek is normaalweg baie agterdogtig as dit kom by die Verpleging in Unitas (ek het ongelukkig te veel " time share"  in die plek gehad en rillers daar beleef) maar ek het nou nog ' n les geleer en dit is om maar dubbeld seker te maak voor ek iets drink. Elke outjie maak seker maar sy foutjie, maar sjoe, party is darem maar gevaarlike foutjies.

Ek sal laat weet hoe dit gaan, maar vertrou ek is nou by die regte Cardio en ek vertrou hom met my hele lewe. Hy GLO ' n mens en mis niks nie en hy het sulke mooi " bedside manners"  en absolute geduld en tyd met ' n mens. Hy is regtig ' n geskenkie van bo.

Lekker aand :)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Cornel
Nou baie nuuskierig - wat is sy van? (as ek mag weet?) Kan dalk vir hom 'n paar pasiente stuur! Jy verdien so dokter wat mooi met jou werk en geduld het.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement