advertisement
Question
Posted by: butterflyQ | 2010-11-02

Baie benoud in bors

hallo doc

ek het gesit en werk, nou voel ek ewe skielik baie benoud. asof die asem deur my neus nie deurgaan na my longe nie. Dit is baie scary. wat kan dit wees?

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo ButterflyQ
Dit kan wees as gevolg van 'n asma aanval (as jou bors fluit) maar kan ook simptome van 'n angsaanval wees. Gewoonlik help dit om in 'n bruin papiersakkie asem te haal vir so 20 tellings as jy dink dit is stress verwant. As jy 'n geskiedenis van asma het of onlangs 'n borsverkoue gehad het moet jy asb jou dokter gaan sien dat hy kan luister na jou longe, want jy het dan dalk 'n asma pompie nodig
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Butterfly@ | 2010-11-02

Ek is 22 en ongelooflik moeg op die stadium saam met die benoudheid. ek voel effens duiselig ook.

Reply to Butterfly@
Posted by: Cyberdoc | 2010-11-02

Hallo ButterflyQ
Dit kan wees as gevolg van 'n asma aanval (as jou bors fluit) maar kan ook simptome van 'n angsaanval wees. Gewoonlik help dit om in 'n bruin papiersakkie asem te haal vir so 20 tellings as jy dink dit is stress verwant. As jy 'n geskiedenis van asma het of onlangs 'n borsverkoue gehad het moet jy asb jou dokter gaan sien dat hy kan luister na jou longe, want jy het dan dalk 'n asma pompie nodig
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement