advertisement
Question
Posted by: Anthea | 2012/10/04

Baba vet op my maag

More doc...ek oefen al lank om my baba rolle op my maag weg te kry. Wat is di maklikste manier om dit weg te kry in n maand?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Anthea
Indien jy algemeen oorgewig is, dan sal 'n gebalanseerde dieet soos 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet'), en ten minste 30 min se aërobiese oefening elke dag, jou help om gewig te verloor oor jou hele liggaam insluitend jou maag. As jy nie algemeen oorgewig is nie, en die oefeninge wil nie help nie, dan sal jy 'n plastiese chirurg moet spreek oor liposuiging om die vet te verwyder indien jy dit binne een maand wil laat verdwyn.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/10/04

Beste Anthea
Indien jy algemeen oorgewig is, dan sal 'n gebalanseerde dieet soos 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet'), en ten minste 30 min se aërobiese oefening elke dag, jou help om gewig te verloor oor jou hele liggaam insluitend jou maag. As jy nie algemeen oorgewig is nie, en die oefeninge wil nie help nie, dan sal jy 'n plastiese chirurg moet spreek oor liposuiging om die vet te verwyder indien jy dit binne een maand wil laat verdwyn.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement