advertisement
Question
Posted by: Alice | 2012/01/11

baba nagmerries

My baba is amper 18 maande oud. Van haar eerste week af het sy geluidjies in haar slaap gemaak asof sy droom.
Later het sy begin huil in haar slaap.
Soms raak die huil so eg dat ons sukkel om haar wakker te kry. Sy gooi haar lyfie agteroor en skree sonder om wakker te word.
Die laaste 4-6 weke roep sy gereeld " myne"  in haar slaap.

Wanneer moet ek bekommerd raak oor haar nagmerries?

Bedags is sy n rustige dogtertjie en huil byna nooit. Sy lag baie.
Sy is in n kleuterskool, maar bly gewillig daar elke oggend.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Hierdie is heeltemal normaal, en verdwyn sodra die wereld meer kenbaar vir hulle word. Dit mag selfs 'n paar jaar neem. Geen rede vir kommer nie!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement