advertisement
Question
Posted by: Jolene | 2010/05/20

Baba Melk - gevaarlik vir Katte?

Hi Dr

Ons het in desember ''n katjie aangeneem by ''n welsyns organisasie. Die katjie het uit in " township"  gekom en was maar redelik mensku aan die begin. Na 2 dae het ek agtergekom dat hy nog nie sy sandbak gerbruik het vir stoelgang nie en hy wou ook nie eet nie. Ek het hom toe na ''n veearts geneem wat gesê  het dat dit seker is omdat ek sy kos verander het ( hy het uit in township gekom - ma was 10/1 ''n wilde kat - ek weet nie wat hy ooit geë et het nie) Ek is toe baie duur kos voorgeskryf, sowel as Baba Melk ( Lactogen 2) en die dok het vir ons Liquid parafien gegee wat ek met ''n spuit vir hom moes gee.

Op die ou end was dit ''n obstruksie in sy dermkanaal ( glas kraletjie) wat hy ingekry het een of ander tyd - dit het ons uitgevind na 2 weke, baie besoeke aan die veearts en toe ''n 2de veearts gaan sien wat dit toe agterkom.

Die kraletjie was ge" chip"  en het hom gesny/gekrap aan die binnekant soos dit deur sy dermkanaal gekom het.

Volgens die veearts sal hy maar altyd ''n sensitiew spysvertering hê  want hy het letsels in sy dermkanaal.

Ek het nog steeds die blik baba melk en het dit toe maar nog vir hom aangehou gee. Hy en my ander kat drink dit. Hulle drink dit nie elke dag nie, maar so nou en dan want ek wou die blik leegkry.

Gister toe lig iemand my in dat dit die veerkste ding is wat ek kan doen want blykbaar is die melk skadelik vir diere veral vir katte oor die hoë  ystervlakke in die melk.

Moet ek dit ophou gee? Is dit gevaarlik? Moet ek hulle na my veearts neem vir ''n ondersoek?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Jolene
Yes you can feed a kitten human milk replacer. I would advise that you now stop the milk replacer and feed the kitten on a good quality kitten diet - Hill's/Iams. Another point is that you need to deworm on a regular basis - every 2-3 weeks upto 3 mths of age. If you have any further problems email me on info@citivet.com

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: CyberVet | 2010/05/20

Hi Jolene
Yes you can feed a kitten human milk replacer. I would advise that you now stop the milk replacer and feed the kitten on a good quality kitten diet - Hill's/Iams. Another point is that you need to deworm on a regular basis - every 2-3 weeks upto 3 mths of age. If you have any further problems email me on info@citivet.com

Reply to CyberVet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement