advertisement
Question
Posted by: OUMA | 2011/02/03

BABA DIEET

ONS BABATJIE IS NOU 4 WEKE OUD. WANNEER KAN ONS BEGIN MET WATTER TIPE KOSSIES EN HOEVEEL. SY DRINK S26 VIR ''INFANTS'' SO 100ML ELKE 3 URE TANS. EK VIND NOU AL UIT VIR DIE TOEKOMS. BAIE DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Ouma
Baie geluk met die aankoms van jou kleinkind. Baie geluk met die aankoms van jou kleinkind. Volgens deskundiges word dit aanbeveel dat babas vir die eerste 6 maande van hul lewens net moedersmelk of formule melk en skoon water nodig het. Op 6 maande kan daar begin word met baie klein hoeveelhede baba pap gemeng met formule melk en later kan groente- en vrugtepuree bygevoeg word. Klik op 'Diet'nFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'DietDoc's articles' en doen 'n soektog vir die 2 artikels wat ek oor kindervoeding geskryf het: "WEANING FOODS INFLUENCE THE REST OF YOUR CHILD’S LIFE " en "WHAT WEANING FOODS TO GIVE BABY" vir addisionele inligting oor hoe om 'n baba te speen en vaste kosse by ‘n jong kind se dieet te voeg.
Geniet die kleinkind
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/02/03

Beste Ouma
Baie geluk met die aankoms van jou kleinkind. Baie geluk met die aankoms van jou kleinkind. Volgens deskundiges word dit aanbeveel dat babas vir die eerste 6 maande van hul lewens net moedersmelk of formule melk en skoon water nodig het. Op 6 maande kan daar begin word met baie klein hoeveelhede baba pap gemeng met formule melk en later kan groente- en vrugtepuree bygevoeg word. Klik op 'Diet'nFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'DietDoc's articles' en doen 'n soektog vir die 2 artikels wat ek oor kindervoeding geskryf het: "WEANING FOODS INFLUENCE THE REST OF YOUR CHILD’S LIFE " en "WHAT WEANING FOODS TO GIVE BABY" vir addisionele inligting oor hoe om 'n baba te speen en vaste kosse by ‘n jong kind se dieet te voeg.
Geniet die kleinkind
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.